Owner's Cottage at Grande Provence
- 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Main Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Owner's Cottage at Grande Provence in Franschhoek is ’n voorbeeld van historiese prag en kontemporêre luuksheid.
Owner's Cottage at Grande Provence is in 'n bekoorlike kompleks met pragtige, historiese Kaap-Hollandse geboue en bied luukse verblyf met netjiese tuine. Gaste kan tussen lieflike suites, wat met grys en wit versier is, kies en elkeen bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Elke suite het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook ondervloerse verhitting, 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke suite. Van die suites lei na stoepe wat uitsigte oor die omgewing bied.
Die lieflike tuin spog met 'n goed ingerigte onderdakstoep en -kuierarea langs die swembad met 'n uitsig oor die wingerd van 'n 300 jaar oue erfeniswynlandgoed. Die hele gastehuis kan óf vir die uitsluitlike gebruik van 1 groep bespreek word, óf apart bespreek word en met ander gedeel word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Main Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang