- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterbaaiweg, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie luukse vierster-lodge is in 'n privaat kusreservaat tussen Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is in die malariavrye Oos-Kaap in Suid-Afrika en 'n moet-sien bestemming met 'n rits doendinge.
Hierdie asemrowende kusreservaat is op 100 hektaar van ongerepte landskap geleë en grens aan 'n groot privaat strand in 'n prentjiemooi ligging tussen duine, woude, rivierdeltas, valleie, strandmere, perde wat vry rondloop en volop voëllewe - meer as 180 spesies.
Geniet 'n dag se wandel op 'n roete, kyk voëls, ry perd of bergfiets, hou 'n piekniek op een van die dekke of gebruik Oyster Bay Lodge as 'n basis om nabye besienswaardighede soos Tsitsikamma Nasionale Park, Addo Olifantpark en Baviaanskloof Reservaat te besoek. Gewaar walvisse vanaf die reservaat, vang vis vanaf ons privaat strand, ry 4x4-roetes en besoek gholfbane in die luukse kusdorpie, St. Francisbaai.
Verblyf bestaan uit gemaklike gastekamers en luukse losstaande eenhede, almal toegerus met en suite-badkamers, onbelemmerde see-uitsigte en privaat stoep. Die chalets het 'n kombuisie en sitarea.
Ontspan in ons varswater-swembad en ry perd op ons asemrowende privaat strand en duine saam met 'n ervare gids. Geniet 'n drankie en vriendelike geselskap van die gasheer in ons kroeg, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Ons restaurant bederf gaste met uitstekende kookkuns.
Oyster Bay Lodge bied internetgeriewe en uitstekende selfoon-ontvangs vir die besigheidspersoon of diegene wat kontak met familie en vriende wil maak.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 14
Ligging
- Oesterbaaiweg, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Bay Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterbaaiweg, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom