8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oestervanger is 'n ruim vakansiehuis, gerieflik naby die strand geleë, met 'n pragtige see uitsig en is gelee aan die Oos-Kaapse kus, ongeveer 105 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth).
Hierdie eenheid bestaan uit 4 ruim slaapkamers en ruim leefareas met pragtige uitsigte van oos na wes oor die Indiese Oseaan en Natuurreservaat. Die eenheid kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer beskik oor n koningin groote bed en twee van die ander slaapkamers beskik oor dubbelbeddens. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as saamgevoeg kan dien as n koninggroote bed. Die 4 slaapkamers deel 2 moderne badkamers, 1 toegerus met 'n stort, wasbak, bad en 'n toilet en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n ruim kombuis toegerus met 1 mikrogolfoond, 1 lugbraaier, 1 elektriese stoof, 1 gasstoof, 'n groot yskas, 1 kisvrieskas, skottelgoedwasser, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV en 'n balkon met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling met die eienaar en bestuurder en sal teen 'n bykomende koste wees.
Kaap St. Francis is 'n bekende toeristebestemming en is 'n uitstekende basis vanwaar 'n mens die Oos-Kaapse kus en die Suidkus kan verken.
Kaap St. Francis is ook 'n wêreldbekende plek vir branderplankryers en spog met uitsonderlike golwe. Aktiwiteite en besienswaardighede sluit in 'n aanloopbaan vir vliegtuie, staproetes in en om die reservate en aan die kus, die vuurtoring, wat sedert 1878 'n bekende landmerk is, en hengel vanaf die rotse en die strand. Daar is geleenthede vir gaste om te snorkel, duik, spiesvisvang, diepseevisvang, riviervaarte, vlieërbranderry, kanovaart, kajakvaart op die see, swem, tennis op die plaaslike tennisbaan, valskermspring en ongelooflike sonsopkomste en sonsondergange oor die oseaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Oestervanger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang