Oyster Walk
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Eenheid 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oyster Walk is in 'n veilige kompleks en is 'n idilliese vakansieplek naby die Knysnarivier. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, of sakereisigers.
Dié kontemporêre woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en eetarea by die toonbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dubbeldeure lei na die buite-area met 'n eetkamerstel, ideaal vir 'n al fresco-ete. Buitesitplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Aktiwiteite sluit rolbal, inkopies, wynproe, swem en eet by nabygeleë restaurante in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oyster Walk, Eenheid 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Eenheid 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom