8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oystercatcher Villa bied selfsorgverblyf op die veilige Shelley Point-gholflandgoed in St. Helenabaai. Hierdie eksklusiewe vakansievilla spog met skilderagtige see-uitsigte en bied gaste toegang tot verskeie geriewe op die landgoed.
Die dubbelverdieping-villa is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat balkon of terras en 'n see-uitsig het. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad of albei. Elke kamer het ook 'n yskassie, 'n kluis en 'n haardroër.
Die kombuis is in die leefarea op die onderste verdieping en is met al die nodige geriewe om maaltye te kook toegerus. Dit sluit 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakterras met braaigeriewe, 'n plonspoel en sonstoele wat 'n uitsig oor die see het. Ander geriewe in die villa sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Die landgoed spog verder met 'n gholfbaan en 'n restaurant wat gaste tydens hul verblyf kan geniet. Paternoster is ook net ongeveer 18 km ver en het verskeie bekende restaurante wat gaste kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
SUSAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Oystercatcher Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang