Paarl Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vrede-landgoed, Sanddriftstraat, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Paarl Cottage bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die Paarl, 'n drop ryk aan geskiedenis. Dié vakansiehuis is die ideale basis vanwaar besoekers die besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Dié dubbelverdiepkothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kothuis se kombuis is met die nodige toegerus om etes voor te berei en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook lugversorging in die sitarea en 2 van die kamers.
Die leefarea het 'n TV met volle DStv en lei na 'n binnehof met braaigeriewe en sitplek. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Paarl Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Vrede-landgoed, Sanddriftstraat, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vrede-landgoed, Sanddriftstraat, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom