Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pab-Love Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Pabalelo Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Pab-Love Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Willie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willie L
Saam met vriende

Ons het baie lekker geslaap.

Die oorslaap was nie sleg nie, maar die plek lyk nie naastenby soos op foto's nie. Binnekant is baie mooi en netjies. Vriende van die opsigter het daar gekuier en die swembad en braai oorheers met baie harde musiek. Ons het maar binne gekuier. Die vriende het om en by 21h30 vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met vriende

Absolute wonderful and relaxing.

Die ontvangs was wonderlik. Daar was kragopwekker om te help met kragonderbreking. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmstraat 5, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5414cd78fdfe26bf2aedee7490397930cb1da3b83f1918ff76107ee4c51169718b911a2917860789c60cfeea8a84b9e2c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 5 Palm Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.449949071533 23.427754197987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem