Pacem
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-uitsig. Dis teen die hang van die berg en naby die Fernkloof Natuurreservaat. Die gewilde Grotto-strand het blouvlagstatus en is net 10 minute se stap en 2 minute se ry vanaf die huis.
Die huis het 'n ruim oopplan-leefarea op die boonste verdieping en lei na 'n lieflike patio met 'n berguitsig. Die leefarea het 'n eetarea, kombuis en binnenshuise braaigeriewe.
Die huis het vol DStv en gratis WiFi en die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Daar is 2 ruim en suite-slaapkamers wat op die onderste verdieping is. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is onderdak parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek.
Die naaste geriefswinkel is 1 km ver. Die dorpskern is ongeveer 5 km van die verblyf af.
Die gewildheid van die Voëlklip-area lê in die feit dat Hermanus se gewilde swemstrande, Grotto-strand, Voëlklip -strand, Kammabaai en Langbaai binne maklike bereik is. Dit is ook langs die gewildste strandstappaaie in die omgewing.
Toegang tot die Fernkloof Natuurreservaat se uitgebreide staproetes is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Malan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Pacem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang