Packwood Wine & Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Packwood Wine & Country Estate is op 'n bekroonde wynplaas net 20 km vanaf Plettenbergbaai geleë. Hier kan gaste 'n lekker wynproe geniet en smul aan kaas wat op die plaas gemaak word.

Packwood Wine & Country Estate is perfek vir voetslaners, fietsryers, wynliefhebbers en gesinne. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede wat keurig ingerig is en slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste het. Elke eenheid spog met 'n pragtige uitsig op die berge of die wynplaas, en beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n braai-area. 'n Swembad, wynkelder en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan kom swem, fietsry, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, visvang en vierwielmotorfietsry in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Packwood Wine & Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za