Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pad Langs

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Pad Langs
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees!

Pad Langs was 'n absolute droom, ek wens ons kon langer bly! Ek het die kamer geboek oor die naweek van my en my man se troue in Potchefstroom en Liezel was ongelooflik akkommoderend en behulpsaam. Dit was altyd maklik om haar te kontak oor enigiets. Die kamer was skoon en netjies, 100% toegerus en die plaas-omgewing is pragtig, rustig en verfrissend om te beleef. Ons sal enige tyd weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Hi Nicola, baie dankie vir die mooi resensie! Dis vir ons super lekker om vriendelike gaste te ontvang!

Pad Langs
Christine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ek en my kêrel het baie lekker gebly. Padlangs is maklik om te kry en die eienaar is verskriklik aangenaam en tegemoetkomend. Die plekkie was netjies en mooi en jy het alles gehad wat jy benodig. Dit is lekker stil en rustig. Dit was so lekker om die plaasdiere te hoor en nie die geraas van die karre en trokke nie. Ons sal Pad Langs vir enige iemand aanbeveel wat 'n bietjie stilte kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie en terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang

Pad Langs
Bardine O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine O
Besigheidsreis

Rus vir jou siel na 'n besige dag!

Hierdie bespreking was gemaak vir 'n kollega en haar terugvoering was: "Pad Langs was 'n wonderlike plek om net bietjie uit die dorp uit te vlug. Omring deur plaasdiere, pragtige verblyf, rustigheid en die pragtige sonsopkoms elke oggend bo die plaasdammetjie, wat 'n wonderlike ervaring! Liezel was super vriendelik en die verblyf kort absoluut niks nie, alles was daar om net lekker te kon uitspan tussen besige werksdae. Ek sal hierdie plek aanbeveel vir enige iemand.'

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dis vir my altyd lekker om ons gaste te ontvang en die hoop is altyd dat julle die liefde sal voel waarmee pad langs gebou is. Hoop om jou sommer gou weer by ons te ontvang

Pad Langs
Lolla K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolla K
Enkelreisiger

'n Ongelooflike wegbreek van die besige gejaag.

Vriendelike ontvangs, met alles in die plek wat jy nodig het. Ek sa definitief die plek aanbeveel en self ook weer daar gaan bly as ek vir besigheid of privaat reis. Dankie! Unieke plek met mooi afrondings, mens voel veilig en tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie.

Dit was vir ons n voorreg om jou by ons te kon ontvang.

Pad Langs
Nico V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Enkelreisiger

Dis baie mooi, was net te kort daar.

Ek was net met 'n atletiekbyeenkoms daar, so ek het net oorgeslaap. Dit is nog steeds 'n baie lekker en rustige plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Nico, ons sien uit om jou weer by ons te ontvang.

Pad Langs
Hein L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Baie geniet, sal weer verblyf by hulle book. Liezl en Johan is baie vriendelik gewees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie Hein. Sien uit om julle weer by ons te ontvang.

Pad Langs
Lourien K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig en super netjies.

Ek sal enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pad Langs se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Pad Langs
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c761eb90e548e17604bdb9b15f1dd887dffef8e6e8ab5f676ad49e7ceab4554c72b8bea1feddb14f8dad27b7e43e7273dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Modderdam Road Vyfhoek Plot 91 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717556408467 27.134419406426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem