Paddabult

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paddabult is is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerde met die indrukwekkende Bolandse berge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse atmosfeer, perfek vir gesinne en paartjies.

Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise, elkeen geskik vir 4 mense. Elke kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Ander geriewe in die kothuise sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, 'n leefarea met 'n TV, en groot skuifdeure wat na 'n patio lei in. Die patio het braaigeriewe en bied asemrowende uitsigte oor die wingerde en op die omliggende berge. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, Groot 5- en voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paddabult gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za