LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

16 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R45/Klapmuts Rd, Bloemendal Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Paddabult is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerd met die indrukwekkende Bolandberge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse atmosfeer, perfek vir gesinne en paartjies.

Verblyf word in 6 selfsorgkothuise, elkeen geskik vir 4 gaste, aangebied. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Ander geriewe in elke kothuis sluit 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, 'n leefarea met 'n TV, en 'n groot skuifdeur wat na 'n stoep lei in. Die stoep het braaigeriewe en bied 'n asemrowende uitsig oor die wingerd en op die omliggende berge. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, Groot 5- en voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte en bergfietsry in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rynier K
Saam met vriende
5.0
Goed geleë, goed geprys en volledig. Ons het heerlik gebly en alles was perfek.
Mei 2026
Jonine M
Saam met vriende
5.0
Sal definitief Paddabult aanbeveel. Heerlik gebly - dankie tog vir lugverkoeling. Baie netjies; heerlike stoep. En die lekkerste stort! En ongelooflik...
Sien meer
Mrt 2026
Kobus S
Besigheidsreis
5.0
Clean, stylish, quiet. 9 out of 10, we just needed a braai tong.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Therese C
Saam met lewensmaat
4.8
Staff was accommodating. We enjoyed the air-conditioned room, which was much appreciated in the heat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sunelle F
Besigheidsreis
4.0
Skoon en netjies. Die verblyf was baie netjies en goed ingerig vir ons behoeftes op 'n sakereis. Ek sou dalk die kombuis 'n klein bietjie beter ingeri...
Sien meer
Okt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Grieta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R45/Klapmuts Rd, Bloemendal Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paddabult het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 860
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 860
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R45/Klapmuts Rd, Bloemendal Farm, Simondium, 7670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa62d058ca9c4351e59a6b1e5b7ffddafddb83b688f9f54ed432b2528197dabd70990bf347b359edc67fb05c6470ab0c091bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 860 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 R45/Klapmuts Rd Bloemendal Farm 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.827396149136 18.939292430877
Soek in 'n groter streek