Constantia Valley Akkommodasie by Paddock Lane | LekkeSlaap
+9

Paddock Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddock-laan 19a, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paddock Lane is in 'n rustige woonbuurt in Tokai geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dis in 'n groen omgewing naby Tokai-woud, Constantia-wynlandgoedere, Blue Route Mall en Silvermine-natuurreservaat.

Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer en 'n sitkamer is op die boonste verdieping en daar is 2 slaapkamers, sowel as die leefarea en kombuis op die onderste verdieping.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, kaggel en toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met buitemeubels, 'n braai-area, 'n versorgde tuin en veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Paddock Lane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paddock-laan 19a, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddock-laan 19a, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPvhYLEUMC0obcLUl5lfm5Q6OKfaUFqIFm0XiN1IfFedr9R4q0k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 19a Paddock Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.058697 18.441752
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za