LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pafuri Self Catering | LekkeSlaap
+25

Pafuri Self Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pafuri-laan 47, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pafuri Self Catering is in Polokwane geleë en bied sakpasverblyf en uitstekende gasvryheid.

Akkommodasie beskik oor 8 pragtige selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het 'n parkeerplek en afstandbeheerde hek (vir maklike toegang). Ons bied ook 'n swembadjie, 'n lapa met braai-geriewe en 'n groen tuin met versteekte hoekies en bankies om op te ontspan. Die woonstel word daagliks skoongemaak en al die linne en handdoeke word voorsien.

'n Kontinentale ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar ('n spysenier van buite) teen 'n bykomende tarief solank dit teen 15:00 die vorige dag bestel is. 'n Wasgoeddiens op dieselfde dag sowel as 'n karwasdiens is op versoek beskikbaar.

Polokwane het 'n lughawe – Gateway Internasionaal – en dit is op die N1 geleë tussen Polokwane en Louis Trichardt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 38 resensies vir Pafuri Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Pafuri-laan 47, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Pafuri Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pafuri-laan 47, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYTZiOWZjLWFiZTEtNGU0Zi04OGYxLWRhMjg5MTQyMTdkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 47 Pafuri Avenue Penina Park 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.9304099 29.45367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!