LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pafuri Self Catering | LekkeSlaap
+25

Pafuri Self Catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 38 resensies vir Pafuri Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rochelle K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle K
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Pafuri is in 'n baie rustige area, dis veilig. Eenheid is goed ingerig, sal net aanbeveel dat hul moet kyk na die leefarea se lugversorging (het nie so goed gewerk nie), die leefarea is koud, veral met die teëls . Personeel is behulpsaam en vriendelik.

Jacoba V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Dit was lekker en rustig sal net aanbeveel dat hulle bierglase in kamers sit, die air-cons regmaak en fliprooster by braaiers sit.

Dalene L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Heerlik gebly in 'n goeie area en veilig.

Melanie E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Home away from home.

Pafuri Self Catering word die laaste 4 jaar al deur my gebruik. Die rede is eenvoudig waarde vir jou geld en gemoedsrus.

Allicia C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allicia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Ons het heerlik gebly, eenheid was skoon. Aan al ons behoeftes voldoen.

Hardus F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus F
Gesin met tieners

Was baie aangenaam en rustig.

Is veilig daar, alhoewel die parkering beknop is waar ons gestop het, ons is baie vriendlik ontvang deur eienaar, sal weer daar oornag.

Nadene C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadene C
Gesin met klein kinders

Dis 'n rustige, netjiese en skoon plek.

Ons het net een nag oorgeslaap. Dis 'n pragtige rustige plekkie wat goed toegerus is. Ons sal vir seker weer op 'n stadium daar oorslaap.

Janke V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janke V
Gesin met tieners

Vir ons was dit oornagplek slegs 1 aand maar meer as wat ons verwag het.

Dankie vir Jan en sy span.

Tabitha M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha M

Wonderful stay. Clean room. Friendly staff.

Excellent place to stay for a large group. Secluded, peaceful area. Clean and spacious rooms.

Chane V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Besigheidsreis

Value for money and clean.

See star-rating.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Thank you for staying at Pafuri Self Catering, we appreciate your support.

We also thank you for your feedback.

Have a great festive season.

Pafuri Self Catering
Monja M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monja M

Had team there and they are were happy with accommodation.

Thanks for your assistance in keeping our team happy.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Thank you for staying at Pafuri Self Catering, we appreciated your support.

We also thank you for your feedback.

Have a great festive season.

Pafuri Self Catering
Susan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Dit was uitstekend.

Diens is flink en baie vriendelik. Verblyf is baie gerieflik en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly!

Gerald V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, geen klagtes nie.

Ontvangs vriendelik en professioneel. Verblyf skoon en gerieflik. Geen geraas gedurende die nag. Kan Pafuri aanbeveel.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Dankie dat julle by Pafuri Self Catering oornag het, ons waardeer jul ondersteuning.
Dankie ook vir die terugvoering.
Hiermee wens ons julle 'n fantastiese kers seisoen toe.

Pafuri Self Catering
Balthaser B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balthaser B
Gesin met klein kinders

Presies waarna ons gesoek het.

Goeie waarde vir geld. Plek was netjies en skoon. Ons was baie tevrede met alles. Daar was 'n konsert aan by die stadion die Saterdag aand en ons kon dit wel hoor, maar nie so dat dit die kinders gepla het nie.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Dankie dat julle by Pafuri Self Catering oornag het, ons waardeer jul ondersteuning.
Dankie ook vir die terugvoering.
Hiermee wens ons julle 'n fantastiese kers seisoen toe.

Pafuri Self Catering
Belinda M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Gasvryheid altyd behulpsaam sal beslis aanbeveel.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Dankie dat julle by Pafuri Self Catering oornag het, ons waardeer jul ondersteuning.
Dankie ook vir die terugvoering.
Hiermee wens ons julle a fantastiese kers seisoen toe.

Pafuri Self Catering
Theresa E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E
Besigheidsreis

Dit tuiste weg van tuiste, voel amper soos my huis.

Lekker skoon netjies en gerieflik.

Pafuri Self Catering's terugvoer

Dankie dat julle by Pafuri Self Catering oornag het, ons waardeer jul ondersteuning. Dankie ook vir die terugvoering.
Hiermee wens ons julle a fantastiese kers seisoen toe.

Pafuri Self Catering
Musiiwa L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musiiwa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is lovely.

Very homely.

Ansonet K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansonet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en veilig. Vriendelike bestuur.

Marius D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was skoon en netjies.

Die eenheid was skoon en netjies, ons het geen klagtes nie.

Fritz V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Fritz V
Gesin met klein kinders

Het ander verblyf gaan soek.

Dit lyk soos 'n tronk met die sinkplate reg rondom, veilig kan dit nie wees. Ek het my familie het nie daar geslaap nie, en ek het my deposito verbeur. Die foto's is misleidend.

Ubaid D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ubaid D

Waarde vir geld.

Ongelukkig was die ander gaste baie raserig en het die rustigheid versteur, maar dis nie die instansie se skuld nie.

Johnny V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer daar oornag as die dag kom vir dit.

Dit is 'n baie stil omgewing en rustig. Hy is geleë naby baie winkels.

Christa L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met tieners

Skoon, netjies en vriendelike mense.

Sien die sterre hieronder.

Hannelie C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie C
Saam met vriende

Gerieflik!

Dit was raserig tot laat, beide aande.

Gloria F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria F

Satisfied!

Enjoyed the stay, place was clean and staff very friendly. Will definitely recommend it to other people.

Naas S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas S
Besigheidsreis

Dit is regtig waarde vir jou geld

Het baie rustig en lekker gebly by Pafuri, die Sink Muur wat om pafuri op gesit het gee jou die idea van waarin het ek my nou self weer ingelaat, tot jy binne die plek self is dit is baie netjies, skoon en baie gerieflik.

Terry V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Tonja B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonja B
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik.

Die foto's op die internet was bietjie misleidend. Ons het plek gesoek met groot parkering, en het bietjie moeilik beweeg met ons voertuig met sleepwa.

Reginald S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald S
Gesin met klein kinders

I am very impressed with the service we have received during our stay.

I had a pleasant stay at the place!

Charles D - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Eenheid was skoon en netjies. Goeie veiligheid. Effense probleem met parkering gehad aangesien ons twee motors gehad het.

Simon K - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon K
Gesin met tieners

Good

It was good but was spoiled by electricity problems. Great location, very clean, and felt very safe.

Carla H - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Nice really enjoyed it.

Thabo L - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo L
Saam met vriende

Value for money with good facilities. Well maintained.

I arrived late because i got stuck in traffic from JHB & the security guys were still kind enough to let me wake them up just before 1am in the morning. The house was clean, we enjoyed our whole weekend there. Will certainly use the place again on our next visit & recommend it to others.

Hannie H - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Dankie

Baie dankie vir die naweek.Sal volgende jaar weer van julle dienste gebruik maak selde tyd selde plek.

John K - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Pafuri is outstanding .

Your staff gave us excellent service

Liberty R - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liberty R
Gesin met klein kinders

Generally comfortable.

There was some noise (singing and dancing) from another visiting group round about midnight which was inconvenient, but despite that we had a good time.

Arinao M - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arinao M
Saam met vriende

I boasted about this amazing accommodation to all that I know

I stayed at Pafuri with friends, and all of us was amazed at the value for money and the wonderful staff - who were incredibly helpful and flexible. The rooms were very clean, and we didn't even need to buy wood for the braai, as it was a gas braai. I am so greatful for everything, please keep up the wonderful work, as I hope to bring my children here someday soon.

Rina V - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Gesin met tieners

Excellent

Ek sal beslis weer van Pafuri gebruik maak, uitstekend

was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pafuri-laan 47, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYTZiOWZjLWFiZTEtNGU0Zi04OGYxLWRhMjg5MTQyMTdkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 47 Pafuri Avenue Penina Park 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.9304099 29.45367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!