Lichtenburg Akkommodasie by Palisades Lodge | LekkeSlaap
+23

Palisades Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 24 , Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Palisades Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Lichtenburg met 24 uur-sekuriteit en gewapende reaksie. Dis naby die middestad, winkels en restaurante.

Daar is 2 losstaande eenhede. Die eerste eenheid, Blok A, beskik oor 3 en suite-kamers met TV's en die kamers kan saam of apart bespreek word. Kinderbeddens en 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Die eenheid het 'n gemeenskaplike eetarea, TV-kamer en leefarea. Daar is ook 'n gastetoilet in die gang. Blok A bied slegs verblyf, maar ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Blok B beskik oor 2 en suite-kamers met TV's wat ook saam of apart bespreek kan word. Die eenheid het ook 'n toegeruste kombuisie en leefarea. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Blok B bied slegs selfsorg-verblyf en B&B.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Palisades Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Swartstraat 24 , Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Palisades Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 24 , Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56e7dfeebbcf4dedef647f269883d0daf4aebbee238573de8aae55f1e88a9b0b882961fb440b8aac3e0c76de287a821c533?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 24 Swart Street Lichtenburg 2740 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.14467 26.1518799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za