Palm Flats - Emerald Oasis
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 120 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Palm Flats - Emerald Oasis is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Seepunt in Kaapstad. Dit is die ideale huislike verblyf vir paartjies en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n uitsig oor Kaapstad. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en die Seepunt-promenade.
Slaapplek
’n Bespreking by Palm Flats - Emerald Oasis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albanyweg 13, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom