Palm Grove
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37/Erfdeel 5 van Tuckerlaan 992, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palm Grove is 'n knus selfsorgeenheid in Uvongo en bied verblyf aan 'n groep vriende of gesin en is 35 km vanaf Wild Coast Casino.
Die eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n klein werkspasie met oorgenoeg kasruimte. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe togerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n etenstafel.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer hek, asook buitemeubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Palm Grove sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- 37/Erfdeel 5 van Tuckerlaan 992, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37/Erfdeel 5 van Tuckerlaan 992, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom