Palm Swift Luxury Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Swift Luxury Accommodation is ideaal geleë in Brits, 'n vrugbare sitrus-produserende omgewing in Noordwes wat besproeiing ontvang uit die Hartbeespoortdam. Die hotel is in 1924 opgerig.

Verblyf is beskikbaar in 22 gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke eenheid is uniek ingerig en beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die hotel het 'n konferensievenue met lugversorging en sitplek vir tot 22 of 50 afgevaardigdes, afhangend van die uitleg. Gaste kan ontbyt by Palm Swift se oopplan-restaurant, The Terrace, nuttig en daar is 'n heerlike swembad waar gaste in die son kan ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Swift Luxury Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]