LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Swift Luxury Accommodation | LekkeSlaap
+18

Palm Swift Luxury Accommodation

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Palm Swift Luxury Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anel E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is silwerskoon en die lugreëling maak 'n groot verskil.

Ontbyt was lekker, maar het spek, botter (nie margarien) en ten minste filterkoffie verwag. Verder was alles baie goed en ek sal weer daar oornag.

Yolandi P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Die badkamer is ongemaklik met geen deure nie, geen paslakens op bed nie, baie min parkering en geen afdak, so kar staan heeltyd in die son. Kolle op die throw wat bo-op die beddegoed is. Beslis nie waarde vir geld nie.

Tielman O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman O
Enkelreisiger

Rustig en lekker.

Dit is 'n rustige gastehuis waar almal jou op die hande dra.

Sel-marie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sel-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend skoon en netjies.

Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, sal definitief weer daar bly.

Je'zelle K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Je'zelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Points to improve: Hotel location was not what was expected, through you off and the meat served for breakfast was small in comparison to the rest of the meal. Everything else was great!

Ane N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, aangenaam en gemaklik.

Ons het regtig lekker gebly. Alles was gemaklik en baie netjies. Sal definitief dit aanbeveel en weer daar oornag! Die personeel was net so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ontbyt was voortreflik en sekuriteitspersoneel altyd gegroet met 'n vriendelike glimlag. Julle is 'n besonderse plek met besonderse mense.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spoorwegstraat 3, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKdcvjZgWOkABF93NvJaMwYEnJMSgbcOixYHEn8PTUkyHfbw0ZR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 3 Spoorweg Street Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.633240565968 27.786253385319
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!