Palm Valley Inn & Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na 'n romantiese wegbreek. Ons vriendelike atmosfeer sal verseker dat jy jou tydjie hier geniet.

Die woonstelle is ruim en het 1, 2 of 3 slaapkamers vir gesinne. Elke woonstel beskik oor 'n leefarea met lugversorging, 'n badkamer, DStv se hotelpakket, 'n volledig toegeruste kombuis en ingeboude braaigeriewe op die stoep. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n kluis en haardroër en elke kamer het 'n plafonwaaier.

Gaste is welkom om af te koel in ons skitterende swembad op warm somerdae, en 'n drankie uit ons kroeg te geniet. Palm Valley Inn het ook veilige parkeerplek vir bote.

Palm Valley is naby die Oewer se piekniekplekke geleë, langs Hartbeespoortdam waar booteienaars hul bote te water kan laat. Dit is ook na aan natuurreservate, wêrelderfenisgebiede en verskeie gholfbane soos Pecanwood, Sun City, Shandy Lane, Magaliespark en Brits.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Valley Inn & Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za