Palm View Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Yolande V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige, netjiese gastehuis.
Palm View Guest House se terugvoer
Yolande Van Jaarsveld, dit was 'n plesier gewees om jou te ontmoet. Voorspoed en sterkte met al die atletiek. Groete, Alletta, Palm View staff
Hein S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Palm View Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jy van Palm View gebruik maak, dit is altyd baie lekker om jou by ons te laat kuier. Groete Amanda en Alletta
Frieda K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige en veilige area.
Hennie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was die beste gastehuis in Pretoria waar ons nog oornag het.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Elaine G - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Sampie R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Dalene L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker stil area, geen stadsgeraas, sal beslis weer hier oorslaap.
Madelein R - Aug 2022
Algehele gradering
Uiters vriendelike en behulpsame span.
Sampie R - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut regte keuse.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perksstraat 348, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng