LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Zicht | LekkeSlaap
+16

Palm Zicht

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Palm Zicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en gasvry.

Die nodige fasiliteite is beskikbaar. Top verblyf.

Hamilton R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamilton R
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf.

Het alles geniet en is veilig.

Palm Zicht se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Dit was lekker om te ontmoet. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike groete, Liezel.

Palm Zicht
Chase H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chase H
Gesin met tieners

Maklik, privaat, veilig en netjies.

Ons het vreeslik lekker gebly, dis privaat en naby aan alles. Die plek was vreeslik netjies ook en alles wat jy nodig het is daar tot jou beskikking. Dit was vir ons 'n huis weg van die huis af.

Palm Zicht se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Liezel

Palm Zicht
Vanaf R896
R896 R806
per nag, vir 2 mense
Vanaf R896
R896 R806
per nag, vir 2 mense
Vanaf R896
R896 R806
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 4, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2ee827594a43df43b53232bd992b07ee07fc6b7155de3b4f370d096635655636178c2e0b354106a4132dcf0aa2c162e1fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896, nou Vanaf R806  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Amandelboom Street Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.879265876678 18.585159040337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!