Palma Christi Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 8, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palma Christi Guest House is in die ouwêreldse dorp Bredasdorp geleë en bied gerieflike, huislike verblyf in dubbelkamers.
Ons bied verblyf in 5 individueel versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n waaier, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste geniet toegang tot veilige parkeerplek en is welkom om gebruik te maak van die swembad. Die gastehuis is na aan die plaaslike winkels en restaurante vir gaste se gerief.
Die dorpie Bredasdorp is 38 km van L'Agulhas af, 33 km van Struisbaai af en 25 km van Arniston af. 'n Plaaslike besienswaardigheid in die dorpie is die Skeepswrak Museum wat die enigste een van sy soort in die land is. Die museum bied 'n uitgebreide versameling meubels en artefakte van skepe wat al langs die kus skipbreuk gely het. Nog 'n besienswaardigheid is die Heuningberg Natuurreservaat, ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Besoekers kan ook kort staptogte in die berge geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Langstraat 8, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Palma Christi Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 8, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom