- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Denne Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres.
Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, lugversorging, elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die gastehuis het 'n verskeidenheid geriewe soos parkeerplek van die straat af, 'n braai-area, gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, swembad, tuin en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die gastehuis maak gebruik van 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.
Daar is doendinge en besienswaardighede soos Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, berfietsroetes en toere op die oorspronklike treine van Ceres Rail Company.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed OF 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let wel dat net een van dié kamers 'n stort-oor-bad het. Die kamer het ook lugversorging, 'n elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die gastehuis is toegerus met 'n batterykragstelsel, wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook lugversorging, 'n elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die gastehuis is toegerus met 'n batterykragstelsel, wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, ideaal vir 'n gesin met twee volwassenes en twee klein kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook lugversorging, 'n elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die gastehuis is toegerus met 'n batterykragstelsel, wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse kamer
- Slegs verblyf
- Standaardkamer
- Slegs verblyf
- Gesinskamer