Palmers Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lorna E - Feb 2024
Algehele gradering
We will definitely return to Palmers Place next time we visit Hermanus.
Johan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Palmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan. Sien weer.
William G - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely stay!
Elscke V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooi, gesellig.
Pieter L - Aug 2023
Algehele gradering
Het baie geniet.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering Pieter. Altyd goed om te hoor as gaste tevrede is met wat ons bied. Groete Barbara @ Palmers Place
Jean T - Aug 2023
Algehele gradering
Very homely and generous extras like wall heater and electric blanket. Pretty tasteful décor.
Palmers Place se terugvoer
Thank you Jean! Glad to hear that you enjoyed your stay with us, just too short.
Maybe see you next time.
Tony S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Riaan J - Jun 2023
Algehele gradering
Klein, maar genoeg.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Riaan. Ons het nog nooit voorheen opmerkings gehad oor stadige internet nie en het ook deur die loop van die week agter gekom dat dit stadig was. Ons neem aan die kragonderbrekings het dit veroorsaak.
Alexander F - Mei 2023
Algehele gradering
'n Vinnige, maar heerlike oorbly in 'n wonderlike plekkie op 'n lieflike ligging in Hermanus.
Lees meerJohan V - Mei 2023
Algehele gradering
Dis huis weg van my huis.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Johan. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Traci G - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Palmers Place se terugvoer
Robin, I am sorry that you found the location of Palmers Place disappointing.
Jonathan O - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Christa V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Palmers Place se terugvoer
Bly jy het ruskans gehad. Dankie vir die resensie.
Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker plek vir oornag.
Palmers Place se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons het die gesels baie geniet en baie gelag.
Pamella T - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Teresa A - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige blyplekkie.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Teresa.
Bly julle het alles in orde gevind, behalwe dat jy teleurgesteld is dat daar nie 'n televisie is nie.
Let asseblief daarop dat dit spesifiek in die beskrywing van die eenheid genoem word dat daar nie een is nie.
Groete,
Barbara
Schalk S - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en perfekte oornag-fasiliteit.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Schalk. Dit was lekker om julle hier te hê. Welkom terug enige tyd. Groete.
Estelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou!
Palmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Estelle. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Julle sal altyd hier welkom wees. Groete, Barbara.
Diana G - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Palmers Place se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Welkom terug enige tyd.
Dilshaat B - Mrt 2022
Algehele gradering
Barbara was the kindest, most generous host ever. I was warmly welcomed!
Palmers Place se terugvoer
Thank you for the warm review Dilshaat. It was a pleasure hosting you. You'll be welcomed back anytime as you are a five star guest!
Maryka T - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n enkelaand!
Palmers Place se terugvoer
Dankie dat julle by Palmers Place gebly het! Dit was lekker om julle te ontmoet. Welgedaan met die marathon. Sien volgende jaar weer!
Teresa T - Mrt 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Marisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike tuis atmosfeer baie netjies en waardeer die melk in yskas vir koffie.
Sonja D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerPalmers Place se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Sonja en Elsa. Kom ontspan gerus weer hier.
Jonathan O - Nov 2021
Algehele gradering
Great annex
Palmers Place se terugvoer
Thank you for your kind words, Jon. We appreciate it. Good to hear that you had a good stay and the tortoise didn't cause any injury!
Erice O - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Palmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Erice! Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Barbara
Mariette V - Apr 2021
Algehele gradering
Ekstras met baie sorg en aandag geskep.
Cheneez D - Feb 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Palmers Place se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te kon akkommodeer. Dankie vir die review, maar ek is nogal verbaas om 2 sterre vir 'customer service' te kry nadat ek om 12 middernag in die straat gewag het om julle te ontvang.
Eddie O - Des 2020
Algehele gradering
Lekker. Waarde. Gelukkig. Sal weer oorbly.
Palmers Place se terugvoer
Dankie julle! Was lekker om julle te ontmoet. Sien weer.
Christa H - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, aandag aan detail is great.
Palmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Christa. Dit was lekker om jou hier te ontvang.
Ons probeer om ons gaste tuis te laat voel en hulle tydjie in Hermanus te geniet.
Bernadette O - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Palmers Place se terugvoer
Dit was so lekker om jou hier te hê en Mango Groove saam met jou te geniet. Ons hoop die toekoms is blink en vrolik.
Reze K - Jan 2018
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Palmers Place se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly julle het die tydjie geniet. Kom kuier maar weer eendag.
Martin D - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Lees meerPalmers Place se terugvoer
Dankie Julle. Dit was 'n plesier om julle hier te hê om julle 20ste huweliksherdenking te vier. Mag daar nog baie gelukkige jare voorlê. Julle is welkom om dit elke jaar hier te vier.
Trevor B - Jul 2017
Algehele gradering
Perfek vir ons doeleindes.
Lees meerPalmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Trevor. Ons is bly julle het 'n goeie ondervinding gehad ten spyte van jul omstandighede. Hoop wanneer julle weer kom, is dit meer plesier as dokters.
Hekkels V - Mrt 2017
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Palmers Place se terugvoer
Dankie Hekkels en Berna. Dit was lekker om julle by ons te hê. Beste wense. Barbara
Melanie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd by Palmers Place gehad en sal beslis weer soontoe gaan.
Palmers Place se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Melanie. Dit was lekker om julle hier te hê!
Ons is bly julle het 'n rustige naweek geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Dankie vir die appels!
Groete
Barbara & Graham
Werner J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie nice.
Palmers Place se terugvoer
Dankie! Dit was lekker om julle hier te hê.
Karin L - Jan 2017
Algehele gradering
Enjoyed the extra treats!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die ekstra bederfies geniet!
Barbara het my bederf met ekstra goedjies soos vrugte, jogurt, beskuit en melk. Klein kamer op die hoofstraat suid uit Hermanus uit, maar stil genoeg aangesien dit agter die huis is. Plafonwaaier sou lekker gewees het, maar daar is 'n klein waaier langs die bed. Goeie stort en baie goeie WiFi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bernice R - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Die gasheer was baie gasvry. Het ons welkom laat voel. Die kothuis was baie netjies en modern en baie skoon. Sal definitief weer gaan en het dit reeds aan ander aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Palmers Place se terugvoer
Thank you for the kind review Bernice. We look forward to welcoming you back to Palmers Place!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sewendestraat 118, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5