Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jowine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit en absoluut pragtig.

Die plek is fantasties in elke opsig. Daar is niks om oor te kla nie. Die ligging en kos en personeel is net wonderlik en ek sal enige dag weer gaan. Diens is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Gesin met tieners

Adara Palmiet Hotel is 'n stukkie hemel op aarde.

Adara Palmiet Hotel is 'n stukkie hemel op aarde. Die kamers is lieflik ruim en toegerus met die beste kwaliteit geriewe en toebehore. Die uitsig oor die berge en wingerde tesame met die personeel se plattelandse gasvryheid het die verblyf perfek afgerond. Ons sal vir seker weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b46a1b4d59b4e1bdde6d1597bf9fe5f3c47aa76169e9f110b9e704e73ef1afd5c40fb4f3c98a16f0bbc68850757c7dc2d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.73201216194 19.019332230091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem