Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel bied pragtig ontwerpte oornagverblyf op 'n 300 jaar oue wynplaas in die hartjie van die Paarlvallei wat deel van die Kaapse Wynlande vorm. Hierdie majestueuse, geskiedkundige Kaaps-Hollandse verblyf bied gaste vrede en rustigheid van die stad af.

Die verblyf word in 7 gastekamers gebied, 'n Palace-suite of 'n Vineyard-suite in die Vineyard House. Elke gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is sekere kamers met 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Die eenhede lei na 'n stoep of 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en swembad of wingerde. Gaste kan 'n ontbyt en die vars lug in die oggend geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Palace het ook 'n ruim leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n ruim sitarea met 'n kaggel en 'n dubbelslaapbank vir 'n kind.

Die verblyf is 'n skilderagtige rit vanaf Gordonsbaai, Strand of Hermanus vir gaste wat strand toe wil gaan. Vir 'n kulturele ervaring kan gaste die pragtige Paarl, Franschhoek of Stellenbosch verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jowine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b46a1b4d59b4e1bdde6d1597bf9fe5f3c47aa76169e9f110b9e704e73ef1afd5c40fb4f3c98a16f0bbc68850757c7dc2d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.73201216194 19.019332230091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem