St Lucia Estuary Akkommodasie by Palms Holiday Flats | LekkeSlaap
+26

Palms Holiday Flats

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Palms Holiday Flats
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nokulunga N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Little bit concerned with the fencing and gates, that needs to be installed.

Gerhard B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige en baie skoon, netjiese verblyf.

Eenhede en oord is goed opgepas en skoon. Bietjie raserig maar nie te erg. Het in agterste blok op eerste vloer gebly. Het bure gehad wat knaend voor op stoep staan en rook. Omdat vensters nog van die ou tipe is het dit by ons eenheid ingetrek en die plek na rook gestink. Andersins baie lekker, goed toegeruste kombuis met 'n yskas wat ordentlik koud maak. Alles in woonstel was in werkende orde en baie goed skoongemaak elke dag. Braaigeriewe was gerieflik en het 'n vakansie-atmosfeer. 'n Asblik by braaiplek sal hoog aanbeveel word.

Jade B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation.

The palms Holiday Flats was a great place to stay, perfectly located on the main street close to everything. Just the linen wasn't as clean as expected, but other than that, was a great place to stay and would recommend it to friends and family.

Sinto M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinto M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The place is beautiful, the rooms are clean. Friendly staff. It's close to the shops and I will definitely recommend it to a friend or family.

Rob B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob B
Gesin met klein kinders

Clean, comfortable, convenient.

See rating.

Christiaan D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Gesin met klein kinders

Lieflike plek, sentraal geleë met daaglikse skoonmaakdiens.

Sentraal geleë, loopafstand van alle winkels en restaurante. TV-kanale beperk, maar daaglikse skoonmaakdiens ingesluit.

Germarie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Germarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, maar nie vir besoek in Desember nie.

Ons was in eenheid nr 14. Nie die ideale plek as jy rus en vrede soek nie. Miskien buite seisoen, maar beslis nie in Desember nie. Die groot eenheid in die hoek kan seker 10 mense vat en ons het mense op en af gehad met die trappe wat skrik vir niks. Die stort deel seker 'n geiser met die eenheid langsaan, want ons moet rond spring vir bietjie water. Weens een of ander misverstand het ons nie groot borde gehad op die 1ste aand nie. Eetgerei in die kombuis is bitter min. Daar was nie eers 'n plastiekbakkie of glasbak vir oorskiet kos nie.

Alexander H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal baie beslis weer by Die Palms tuisgaan.

Die plek was goed toegerus en netjies en skoon. Elke dag skoongemaak en als op sy plek, redelike prys vir verblyf. Vriendelike personeel. Sal beslis Palms Holiday Flats aan ander mense aanbeveel.

Esna D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna D
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Flinke diens. Veilige verblyf. Netjiese eenhede.

Jacob T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Palms Holiday Flats is clean, located in the main street near several restaurants.

We stayed only 1 night in Palms Holiday Flats. When we arrived it was already dark. As there is no reception and we didn’t know which apartment we had we called the number indicated outside the premises. The lady on the phone was really friendly and helped us to find our apartment. The apartment had a small bedroom, a living room with kitchen and a bathroom. Everything was really clean but it is not a very cosy place. We liked the fact that it was only a few minutes walking to the nearest restaurant and supermarket. All together we recommend this place for 1 or a few nights to visit the beautiful surroundings of St. Lucia.

Gerda S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Naby alle noodsaaklike geriewe! Loopafstand van alles af!

Anita H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita H
Saam met vriende

Centrale ligging, basic maar prima accommodatie.

De ligging is in de hoofdstraat. Accommodatie is basic maar prima. Bedden slapen goed.

Sunita S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Almal was beleef. Ons het dit terdeë geniet. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig om die omgewing se besienswaardighede en het self reëlings getref vir 'n aandrit.

Theresa C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie skoon en netjies en goed geleë in die hoofstraat.

Magriet L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

'n Voldoende toegeruste verblyf en lekker dat 'n mens bý jou huisie kan parkeer. Dalk net vreemd dat daar geen eettafel is nie?

Jenny B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal.

Palms Holiday Flats is sentraal geleë en mens kan stap waar jy wil wees. Eenheid is skoon en netjies. Kombuistoebehore kan bietjie aangevul word.

Gerhardus W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Eenheid is loopafstand van besighede. Rustige en veilige omgewing. Diens is puik.

Annemarie T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie T
Saam met vriende

Not customer friendly.

We asked for accommodation for a couple plus a single adult. We got (and had to pay for) 2 separate family units, each sleeping 4. Total waste. No budging management. WiFi wasn't working. Staff unhelpful. Hungry cats everywhere.

Palms Holiday Flats's terugvoer

Good day Annemarie,

Thank you for your feedback on your stay with us.

We have followed up with our reception staff on your complaint, unfortunately as you had already booked through a third party for 2 separate units it was not possible to change at our office, the staff would have loved to help (and often do when they can) but it was already out of their hands.
We have had a couple of stray cats have kittens recently and this has already been rectified, they are sometimes attracted to the holiday resorts in town due to guests feeding them and this happens only on occasion.


Palms Holiday Flats
Pieter C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Perfectly located, enjoyed the pool, overall very nice.

Overall rating very good, we enjoyed our stay and would go back. Perfect set up for single parents, couples or small family. I would suggest they equip the kitchen with a spatula, scissor and cheese grater as these are common kitchen tools. There was also no glass or plastic containers to use in the microwave so you end up cooking everything in a pot on the stove.

Azgar A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Azgar A
Gesin met klein kinders

Budget accommodation, centrally located.

Reasonably priced, comfortable

Stephanus T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skoon, netjiese plek waarvandaan jy die omgewig kan besoek.

Dit is 'n netjiese woonstel met beperkte TV-kanale en geen sekuriteitsheinings. Goeie waarde vir geld en binne loopafstand van die sentrale dorp.

Andre R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Lieflike plek.

Ons was aangenaam verras met die pragtige skoon fasiliteite, die dame by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, en die ligging van die woonstel is ideaal, en sal weer daar oorbly indien ons in die area is.

Amy L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome place.

Close to all shops and restaurants, will definitely make use of Palms again.

Wilna V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Rustige, skoon selfsorgwoonstelletjie.

Aangenaam. Naby alles in die dorp. Hul braairooster het geen verstellings nie. Moes op stene kole pak om indruk op rou vleis te maak. Verder aan te beveel.

Brenda M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, gerieflik, netjies, ek sal dit aanbeveel.

Beligting in die woonstel moet vervang word met LED ligte, dit sal die plekkie baie beter verlig.

Jan E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Baie oulike plekkie en eenvoudig.

My bespreking was nie aan geteken nie, maar baie gou uitgesorteer! Baie oulike plekkie en skoon. Geen veiligheidshekke om die kompleks nie. Sal weer gaan en sal aanbeveel aan almal wat op 'n begroting werk.

Wynand B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir 'n klein begroting!

Baie oulike plekkie. Geen veiligheidshekke om die kompleks nie so dit was bietjie ongemaklik. Het baie lekker gebly, eenheid was elke dag skoongemaak. Sal dit aanbeveel vir 'n vinnige wegbreeknaweek. Nie ideaal vir 'n lang vakansie nie.

William G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William G
Gesin met klein kinders

Die bedmatras vir 2 moet vervang word.

Sien die sterre.

Palms Holiday Flats's terugvoer

Thank you very much for your valued feedback.
Could you provide the unit number stayed in at the Palms (or surname) so we can investigate?

Palms Holiday Flats
Isana K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isana K
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en eenvoudig.

Sien gerus die sterre.

Johan Pensioenaris L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Pensioenaris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koste-effektief, wel kompak, maar gerieflike verblyf in die hoofstraat en binne stapafstand van alle geriewe.

Vir afgetrede persone wat rande moet rek en bedags meestal reis en die omgewing en besienswaardighede eerder wil geniet is dit die ideale verblyf om saans by tuis te kom met al die nodige selfsorg-geriewe. Sal weer daar wil inboek.

Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 McKenzie Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZGZlZGQ4LTY5YzQtNDAzNS05NTBiLTc3ZDM0ZDM5MmViOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 27 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.373288560963 32.412664294006
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za