- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Pansy Road, Primrose, Johannesburg, 4100, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Palms Inn is in Germiston naby Huddle Park Gholfbaan, Glendower Gholfklub en die Knights Skietbaan. Die eenheid is ook naby verskeie plaaslike restaurante en winkels.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede naamlik Palms Inn 1 en Palms Inn 2. Die slaapkamers beskik oor gemaklike beddens. Die badkamers het elkeen of 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan ook 'n ete by die kombuistafel geniet.
Daar is ook 'n TV, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste kan ook die buite-sitarea op die perseel geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, visvang, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery

Palms Inn 1 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus is. Gaste kan ook 'n ete by die kombuistafel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Palms Inn 2 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus is. Gaste kan ook 'n ete by die kombuistafel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
As jy opsoek is na 'n rustige omgewing, is dit die regte plek vir jou. Volledig toegeruste kombuis en badkamer met 'n bad en stort. DStv met alle kanale, Netflix en ShowMax. Hoëspoed-WiFi ook op die perseel. Nie beïnvloed deur beurtkrag nie, geen kragonderbrekings nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerhardus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet