Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Primrose besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Primrose.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Primrose akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Primrose Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Primrose Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Primrose

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Primrose

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Gauteng

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

6 On Acacia Guesthouse is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Elke kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DV...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Germiston, Solheim

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor Johannesburg se middestad en Sandton. Daar is 3 kamers: 'n Koninginkamer, 2-enkelbedkamer en Koningkamer. Die Koninginkamer deel 'n ba...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedfordview, Johannesburg

Villa San Carlo bied gerieflike verblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel wat in 'n veilige woonbuurt op 'n erf in Bedfordview geleë is. Dis 12, 5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en in 'n 2 km-radius vanaf...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Gauteng

Bedfordview Boutique Lodge is 'n nuwe 4-ster stigting aan die Oos Rand, net 7 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe en 3 minute van Eastgate Winkelsentrum af. Bedfordview Boutique Lodge het 4 pragtige 4-st...

Vanaf
R590
per nag, vir 1
Gastehuis in Bedfordview, Gauteng

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Vanaf
R844
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Gauteng

Ons is in 'n eksklusiewe area, Bedfordview in Johannesburg, geleë, sentraal tot alles en net 10 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die Penny Farthing Guest House is regtig 'n huis weg van die huis af, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Meadowbrook, Gauteng

BM Gardens bied unieke akkommodasie vir sakereisigers wat op soek is na 'n ruim eenheid met een of twee slaapkamers. Hierdie kompleks is gerieflik geleë, 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en nab... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Primrose akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...