Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pan African Safari

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Pan African Safari
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gert G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf en uitstekende diens.

Die kwaliteit van die instandhouding van die eiendom was opvallend uitstekend. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Etes uitstekend voorberei en voorgesit. Die eienaar het uit sy pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak. Ons sal defnitief weer daar bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Excellent. Ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pan African Safari se terugvoer

Thank you Gert, it was pleasure having you. Modou

Pan African Safari
Manie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good experience.

We really enjoyed our stay, the owners are caring and really friendly people. The room was clean and comfortable and the entire lodge is really nice. Great value for money and we will certainly go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ejnar E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ejnar E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gekuier.

Oulike plek en baie diere te sien. Ook baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W
Gesin met tieners

Perfekte plek in Marlothpark.

Wonderlike oorslaap op pad terug van Mosambiek. Pragtige lodge, ongelooflike kos keurig voorberei deur Adrian. Ek kan die plek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Gesin met tieners

Sal weer daar uitspan. Beveel vir almal aan.

Mooi en pragtige natuur in die bosveld met baie vriendelike omgewing en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinique M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Martinique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Daar was net heelwat ander gaste ook in die huis wat kinders gehad het wat raas. Netjies en skoon. Die hele huis word egter gedeel met ander gaste. As jy rustigheid nodig het, kies 'n ander privaat plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis plek aanbeveel. Dit is soos jou "home from home".

Ons was baie goed ontvang. Die bestuurder was ook baie gasvry en ons kon al die geriewe met vrymoedigheid gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pan African Safari se terugvoer

Elmarie , thank you for the review, we had great time with you guys... I hope to see again.

Pan African Safari
Mart L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mart L
Gesin met tieners

Wonderlike gasvryheid.

Die bestuur van Pan African Safari het uit hulle pad gegaan om ons kuier lekker te maak. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pan African Safari se terugvoer

Hi Mart,

Thank you for your review, I hope to see you soon again.
Regards

Modou

Pan African Safari
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 776, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c65952e089c70558c89686ddc643655a80f7fe60a4aa93e572e9a3b4b5cef7a0b6023fd22a5b747eb955c37052752bf25c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 776 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35537 31.76207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem