Paneka
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nonnie V - Des 2023
Algehele gradering
Privaat en gesellig.
Eugene F - Jun 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Lees meerPaneka se terugvoer
Hi Eugene,
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle gou weer te ontvang.
Seen groete
Annie
Cor D - Jan 2023
Algehele gradering
Ek sal beslis teruggaan!
Corli R - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek langs die rivier.
Melissa H - Okt 2022
Algehele gradering
Natuurskoon en waarde vir geld. Almal het dit geniet.
Rachel K - Mei 2022
Algehele gradering
Anni was great! Paneka is waarlik pragtig en dit was vreeslik lekker daar!
Shandre G - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike naweek saam met familie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat