Panorama Nature's Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Panorama Nature's Haven bied verblyf op 'n plaas aan die voet van die Franskraalberg tussen Gansbaai en Uilenskraalmond.

Verblyf word in die hoof-plaashuis en 'n losstaande kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is, asook 'n leefarea met 'n TV met DStv. Braaigeriewe is beskikbaar.

Protea Huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die gedeelde kombuis is ten volle toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en bied gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 'n braai-area en ruim stoep buite. Veilige parkeerplek is beskikbaar

Gaste kan lekker gaan stap, fietsry, voëlkyk en bergfietsry op die plaas. Die swembad is slegs beskikbaar in die somermaande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Panorama Nature's Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za