Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paquita Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die huis word bereik via 5 stelle trappe van die parkeerplek af, so gaste moet in staat wees om trappe heel gemaklik te kan klim. Kinders onder 6 en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die dek hoog is en daar geen tuin is nie. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbel-parkeerplek, maar is nie geskik vir waentjies nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n gasbraai en 'n kleiner braai wat slegs met brikette gebruik kan word. Houtvure word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paquita-singel 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb059f92e78043c8552adac537d1efb32a8c72caed651de13c36877ba7cbc69ed68bbe6736368af0b57e6f965edfa50ed3155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 12 Paquita Crescent The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075425566499 23.065441853373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem