Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Awaits Bed and Breakfast

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Altro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Paradise Awaits Bed and Breakfast
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.4/5
Johan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het net een probleem, dit is die skerp reuk van "mothballs".

Op die stadium is hulle besig om die plek op te gradeer. Daar is duidelik 'n verbetering van die vorige resensies. Ek weet dit gaan 'n baie luukse plek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Casper G
Besigheidsreis

Sal nie daar bly as jy vir 'n besigheid daar is nie, wat nog van ontspanning.

Was nie eers bewus dat ek daar gaan bly vir twee nagte nie. Dit beteken daar was niks om te eet met ons aankoms nie. Geen water om die oggend te stort a.g.v. beurtkrag nie. Geen ontbyt a.g.v. beurtkrag nie. Sharron wat ons ontvang het, was goed, maar haar bestuur moet beslis beter ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Enkelreisiger

Baie lekker, net die paaie en slaggate.

Pragtige plek en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Awaits Bed and Breakfast se terugvoer

Baie, baie dankie.
Ek is bly jy het lekker geslaap.

Paradise Awaits Bed and Breakfast
Alison P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alison P
Enkelreisiger

Yuck.

Probably was a nice place once. Now very run down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Heerlik gerus. Pragtige verblyf. Kan van harte aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het soos indringers gevoel. Geen COVID-19 reëls en regulasie is toegepas nie. Ek bedoel geen, niks, zero

Gastehuis, B&B en selfsorgeenhede moet voorsiening maak vir die gaste. Ons het die hoofslaapkamer van die eienaar of gesinslid gebruik. Ons het hulle privaat badkamer gebruik. Al die eienaar se privaat benodighede soos, skeermes, handdoeke, haarversorging, handdoeke, klere was alles deel van ons blyplek. Daar was geen plek vir ons eie privaat behoeftes nie. Die beddegoed was baie verouderd. Die reuk van rook en diere het in die huis gehang. Ons was grillerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Ma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter Ma V
Saam met vriende

Bestuurder kom onseker voor. Maak gedurig verskoning vir alles wat nog gedoen moet word.

Die fotos van kamer met twee enkelbeddens het regtig nie gelyk soos die kamer waarin ons moes slaap. Daar was 4 enkelbeddens in en een dubbele bed. Jy kon skaars beweeg. Meer gelyk soos 'n pakkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R
Enkelreisiger

Netjiese verblyf.

Netjies, gasvrye opset weg van hoofroetes. Goeie afspringplek om Fauresmith, Koffiefontein en Jagersfontein te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Awaits Bed and Breakfast se terugvoer

Dit is 'n passie wat ek leef om mense te dien en te bedien. Verder wil ek graag 'n verskil maak aan almal se lewe wat by Paradise Awaits oornag. 'n Hemelse ervaring, om vir altyd te onthou.

Paradise Awaits Bed and Breakfast
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NDlkMzJmLThkYzMtNGM5ZS05ODFhLTRjMTRlNTY1ZGQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 431 Boven Street Luckhoff 9982 Vrystaat 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -29.750967 24.791389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem