Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Paradise Beach Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gawie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S

Kuier was lekker.

My familie het lekker gebly. Hulle het egter genoem dat daar geen waaiers in die eenheid is nie en dat dit baie warm geword het in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en vrede.

Dit was regtig 'n gesellige kuier en die gasvryheid van Nina het ons onmiddellik welkom laat voel. Dit was soos die kom-in-en-gaan sit advertensie destyds. Met Eish ja.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Beach Cottage se terugvoer

Dankie Coenie, dit was wonderlik om julle by ons plekkie te verwelkom! Ons hoop julle kom gou weer.

Paradise Beach Cottage
Trudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik. Ideaal oornagplek.

Lekker, goed toegerus, vriendelik. Kyk wel op 'n straat af en lagoon aan die oorkant. Maar privaat, stil en geen steuring. Uitstekende klientediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met vriende

Rustige en veilige verblyf.

Goeie diens en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan.

Baie oulik en netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan. Alles soos op die foto's. Nina en Jared is vriendelik en behulspsaam. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie Gerda! Julle is altyd welkom om weer te kom bly.

Paradise Beach Cottage
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8acb0f7724f78297ce457abac5704201f46656dad43d76a2501b56c496d4a874423fb79208dec4a21fd8be25966107d420b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 35 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0882709 24.8988782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem