Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Paradise Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Andre G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and beautiful house and location.

We had an amazing stay. This home is absolutely stunning and it was sparkling clean, equipped with everything you need (especially in the kitchen). Great outside areas with a pool in the front and a backyard with a jungle gym and some relaxing chairs. WiFi is great and it is very well-equipped for load shedding (WiFi is working during load shedding). And we couldn't have asked for a better location, close to everything: just steps from the ocean and the shops and restaurants, basically within walking distance to everything in Kommetjie. The hosts were great and communication was easy. I would highly recommend this house and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia J
Gesin met klein kinders

Ek het uitgesien om huis toe te gaan.

Dit was glad nie lekker nie. Die huis het baie aandag nodig, die foto's en bewoording en dit wat ons gekry het stem glad nie ooreen nie. Daar is geen kothuis nie, dis 'n buitekamer by die garage. Daar is geen ateljeekamer nie, dis 'n binnebraaivertrek met 'n futon. Daar is geen bakke nie, geen plastiekgoedere vir kinders nie. Definitief nie glase vir Suid-Afrikaners wat wil braai en dop drink nie. Die eetkamertafel kan definitief nie 10 mense vat nie, 6 maksimum. Plek lyk glad nie binne soos op die foto's nie. So baie geld betaal vir wat ons gedink het 'n wonderlike naweek gaan wees, wat 'n absolute ramp was. Geen binnehof nie, dis net 'n agterkant van die huis. My kind kon niks slaap in die braaikamer nie. Glad nie 'n lekker tyd gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Beach House se terugvoer

I am so surprised to read your review as nothing you said is true. I think you wrote a bad review because you didn't respect the rules therefore I had to report you.
There is a cottage and a massive studio room with a couch, a futon and a big table facing the backyard which is very big with a Jungle Gym, a deck with chairs and table, and a hanging chair to relax.
There is plenty of glasses and wine glasses I don't think you looked properly and there are plenty of bowls. And the inside dining table is for 7 because the maximum number of people allowed in the house is 7 but you were more than 7 people that is why you wanted a table for 10 but 10 people are not allowed in the house and anyway, the outside table is for 10/12. Is very unfair to write a bad review because you didn't respect the rules and I pointed it out.

Paradise Beach House
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6594d7688c0a97b441e248520abe1081aaa26a0823675e1f9b3e143c2c0114b6b800975397c10caea23e528b46218051f9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 14 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1402809 18.3242522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem