LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradise Cove Country House | LekkeSlaap
+17

Paradise Cove Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Paradise Cove Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charles N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale, rustige plek op die besige Tuinroete waar jy heerlik kan ontspan na 'n dag se uitstappies.

Mooi uitsigte, pynlike netjiese tuin, pragtige swembad.

Herman L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en hemels!

Wat 'n great plek om te ontdek en by te kom rus! Alles is perfek! Diens is ongelooflik goed en die ontbyt nog beter! Baie privaat en die foto's jok nie! Ek sal definitief weer terugkom! Dankie!

Leandra D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie goed.

Al wat 'n problem was, was die ontbyt - kos uitstekend maar die tyd van bedien was baie lank.

Paradise Cove Country House se terugvoer

Dankie Leandra vir die mooi woorde oor alles wat goed was en ja dit vat soms maar lank om kos goed voor te berei jammer daaroor. Ons hoop om julle weer by ons te hê.

Groete
Tersia

Paradise Cove Country House
Albert V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is fantasties!

Al wat ek kan sê is "wow" van begin tot einde.

Paradise Cove Country House se terugvoer

Ons is so bly julle het dit so baie geniet! dis altyd goed om te weet as mens iemand se vakansie kon maak.
Groete en hoop om julle weer te sien.

Groete
Tersia

Paradise Cove Country House
Wilma V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, aangenaam.

Weereens lekker om hier te kon slaap. Als was in orde. Netjies en skoon. Tersia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Wouter S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik en behulpsaam.

Rustige omgewing, goeie diens en kos.

Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNTE5MDc5LTY0ODYtNDM2Yy1hYmYyLTJmNGQ1MTJlM2M1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kraaibosch Farms, 195/27 Victoriabay Heights 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.997437 22.550482
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!