Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Cove Country House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Net die gaste wat bespreek het, mag oorbly.
Rook is in die kamers en op die stoep verbode. Daar is 'n rookarea in die tuin.
Geen honde word op die beddegoed toegelaat nie.
Daar is nie kookgeriewe in die kamers nie, maar wel 'n mikrogolfoond en breekware vir gaste wat maaltye wil warm maak.
Troeteldiere slegs welkom indien vooraf gereël en bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZWNkNDFmLWRiOWUtNGMwMy1iMjNmLTVhZjc0ZmFlOTM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kraaibosch Farms, 195/27 Victoriabay Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.997437 22.550482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang