Paradise Heads Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradise Heads Self-catering bied gaste-eenhede in Knysna. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp.

Daar is 5 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n privaat badkamer. 1 van die eenhede het 'n kombuis wat goed toegerus is en die ander kamers het kombuisies met basiese toebehore.

Van die kamers het ’n waaier en verwarmer, en TV's met sekere DStv-kanale op ’n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Die kanale word vanaf die hoofhuis gekontroleer. Gratis WiFi is op die perseel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Paradise Heads Self-catering is die ideale basis vir diegene wat die Knysna Quays Waterfront, winkelsentrums, natuurreservate en ander besienswaardighede op die Tuinroete wil verken.

Let asseblief daarop dat ons toe is op die 25ste Desember., dus kan geen gaste inklok of uitklok nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradise Heads Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za