Mountain bliss in the Winelands
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mountain bliss in the Winelands is 'n bekoorlike wegbreekplek op 'n organiese plaas in die Wynlande. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n asemrowende, 360 grade-uitsig op die berge. Dit is 'n uitstekende keuse vir gesinne en vriende wat rustige vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is in die solder en het 'n koninggrootte-bed.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n Smeg-oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die ruim sitarea het 'n kaggel, TV en genoeg gemaklike sitplek. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook 'n aparte kuierarea met houtbekleding wat 'n sitarea, tafeltennistafel, pooltafel, TV en gimnasium het. Die huis het 'n swembad met 'n panoramiese berguitsig. Die swembad kan bereik word vanaf die houtdek met buitemeubels. Die villa het ook braaigeriewe op die stoep en 'n houtvuurboma. Internet en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain bliss in the Winelands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Russies
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bistra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain bliss in the Winelands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom