Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Sands 6

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Paradise Sands 6
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lee-ann S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann S
Gesin met klein kinders

Beautiful views, comfortable and convenient indoor entertainment area.

Easy to check in and out. Clean and luxurious accommodations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Thank you for making Paradise Sands 6 your home away from home. You're always welcome.

Paradise Sands 6
Aidan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan B
Gesin met klein kinders

A great place, right on the beach. Nice, clean and safe.

Lots of room for 6 people to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L
Saam met vriende

Beautiful, peaceful and safe.

I would recommend it to anyone, it's a safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucraisia L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucraisia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en goed toegerus.

Die woonstel was netjies en goed toegerus. Die uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met vriende

Baie mooi plek, ek sal enige tyd weer gaan.

Baie mooi plek wat op die strand is en goed ingerig is vir al waai die winde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom in Paradys.

Paradise Sands 6
Danie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met vriende

Goeie ligging, baie skoon en baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom!

Paradise Sands 6
Richard S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met klein kinders

Awesome on the beach stay.

What an amazing location and view. Paradise sands is on the beach, clean and modern. The check in process was easy and contact free, with everything in order. The apartment is large, well equipment and what a view. I would highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Thank you for making Paradise your break away detination. You are always welcome.

Paradise Sands 6
Elane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elane V

Wonderlike uitsig, rustige omgewing.

Baie mooi plek en Marica was altyd beskikbaar as ons haar nodig gekry het. Sal dalk net bietjie aandag aan kombuis utensils gee. Maar anders baie lekker gerus met die see op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons streef daarna om u verblyf onvergeetlik te maak. Ons sien uit daarna om u gou weer te verwelkom.
Groete
Marica

Paradise Sands 6
Chantelle H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle H

Mooi uitsig oor die see, rustig, veilig en gemaklik.

Uitsig was lieflik, atmosfeer was rustig en weer het lekker saam gespeel. Enige voorstel wat ek sal maak is om nog 'n rusbank in te bring vir buite op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Thank you for making Paradise your break away destination. We value your review. You are always welcome.

Paradise Sands 6
Marle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marle F
Gesin met tieners

Verblyf reg op die strand was 'n fees.

As jy hou van stiller verblyf in semi luuksheid, reg op die strand dan is hierdie stukkie paradys vir jou. Sekuriteit is uitstekend, see uitsig briljant, jy hoor die strand. Eenheid is prakties uitgerig en toegerus met wasmasjien, skottelgoedwasser sowel as tuimeldroër. Enige vakansieganger se droom. Ek sou daarvan gehou het as ons voorste deure op strand kon oopmaak vir makliker toegang tot strand. Die aircon is buite werking en moet vervang word en miskien moet daar na vervanging van van die beddens gekyk word. Andersins uitstekende plek om in te bly teen bekostigbare pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Die lugversorger is nagegaan en werk perfek. Dit was moontlik afgeskakel by die distribusie bord. Ons waardeer u terugvoer en streef daarna om u verblyf sorgvry en onvergeetlik te maak. Ons sien daarna uit om u gou weer terug te verwelkom.
Groetnis Marica

Paradise Sands 6
Louis R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Beautiful location close to the beach. Fully equipped accommodation and secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Thank you for making Paradise your break away destination. You are always welcome.

Paradise Sands 6
Martin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Puik puik puik.

Dit was werklik voortreflik lekker en sal enige tyd weer Paradise 6 bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie. Jul is altyd welkom.

Paradise Sands 6
Eliska S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en rustige eenheid met die mooiste uitsig!

Ek en my man het ons 20ste huweliksherdenking wegbreek geneem na Paradise Sands. Ons wou behoorlik uitrus, ná 'n moeilike paar maande vol uitdagings. Ons het die rustigheid waarna ons opsoek was, beslis gevind. Die eenheid is letterlik óp die strand en ons kon nie vir 'n mooier uitsig gevra het nie! Dit was werklik asemrowend mooi. Die eenheid het alles wat nodig is en meer. Dit was effens duur vir net twee persone, maar die ligging en uitsig was dit beslis werd! Ek kan die eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is altyd welkom in Paradys en ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Paradise Sands 6
Johnathan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johnathan R

Ons hou van die plek maar daar was paar probleme.

DSTV aan en af. Helfte van die sport gemis. Sein probleme. TV maak 'n groot krapgeluid elke 2 minute wat baie hard is selfs as TV sag gestel is. Iemand was daar maar kon nie reg maak nie. Die blindings in kamer met enkelbeddens werk glad nie. Warm water in kombuis het nie gewerk nie. Ek was ook gevra om R1000 breekskadedeposito te betaal waarvan niemand ons laat weet het nie. So ons het almal daaroor gesels en gesê dat ons voel dis net regverdig dat ons 50% terug kry van die totale fooi. Kan ek ook vra dat hulle my deposito kan terug betaal. Niks was gebreek nie. Dankie, groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R
Saam met vriende

Pragtige uitsig oor die see vir 'n lekker kuier en ontspan.

Die uitsig oor die see is pragtig en die plek is rustig, so mens kan lekker ontspan. Die plek het alles wat mens nodig het. Ons het te alle tye veilig gevoel en het die see-uitsig elke oggend waardeer met 'n lekker cappuccino op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. U is altyd welkom.

Paradise Sands 6
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6 Paradise Sands, Seebrieslaan 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe187151cf0fc91947f5d7b4dac3b1c7a16d68944e493d88e6bd72d7da1c71596abc1afadf8a1536b1e69570a5559ed33055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Unit 6 Paradise Sands 2 Seebries Avenue 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.088338 24.904834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem