Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Sands 8

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Paradise Sands 8
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elisma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met die mooiste see uitsig. Baie skoon en netjies.

Heerlik gebly! Sal definitief weer gaan. Alles was netjies en op sy plek. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enige iemand. Die eienaar is vriendlik en help graag indien jy enige iets benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 8 se terugvoer

Dankie Elisma, ons probeer om julle weer te sien.

Paradise Sands 8
Pierre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Rustig.

Ligging en gerief van woonstel baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 8 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie

Paradise Sands 8
Esmerelda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda J
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie lekker rustige en heerlike wegbreek vir families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 8 se terugvoer

Hi Esmeralda ek is bly julle het die rustigheid en skoonheid geniet sien julle weer. Groete Eckkard

Paradise Sands 8
Aureola D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aureola D
Gesin met klein kinders

The owner never even came to show his face, he could've at least come to greet us. Other than that it was nice, could've been better.

For the money we paid, some shower caps would've been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 8 se terugvoer

Ek bly in Pretoria so ongelukkig kan ek nie elke huurder kom groet op Jbay nie. Die woonstel is selfsorg so persoonlike items soos stortkappies, tandeborsels, seep ens word nie voorsien nie.

Paradise Sands 8
Janie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie B
Gesin met klein kinders

Ideale verblyf vir 'n gesin van 5!

Ons was na 'n familietroue, en het 'n Ouma by ons gehad, dus was 3 slaapkamers ideaal. Die woonstel was "spotless", met lekker beddens en alles wat mens nodig het. Ons het veilig gevoel, en kon ons huurmotor veilig parkeer in 'n geslote ondergrondse parkade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Sands 8 se terugvoer

Hi Janie, dankie vir jou eerlike resensie en mooi woorde. Hoop om julle weer te kan akkomodeer. Groete, Eckkard

Paradise Sands 8
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebries-laan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21dc88cdbaab313bcf73080bbad00b287ae41b6162ff6a6d70267275feef61ec2892c8729b06f779fa289ecf2e4bcb4cf78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0883916 24.9048003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem