Paradise Self-Catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradise Self-Catering Units is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf. Dit is ideaal vir klein gesinne of groepe vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik.

Die akkommodasie beskik oor 2 privaat eenhede waar gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Paradise 1 is 'n suite vas aan die hoofhuis. Dit is heeltemal privaat en het sy eie aparte ingang.

Paradise 2 is 'n eenheid met 2 slaapkamers en dit is vas aan die hoofhuis. Dit het 'n aparte ingang en 1 parkeerplek.

Paradise Self-Catering Units is 3 minute stap van 'n pragtige, veilige, privaat strand af. Daar is nie baie mense nie en dit is ideaal vir wandelings, skulpe optel, swem, visvang en kinders.

Gratis WiFi en DStv is ingesluit.

Jeffreysbaai se gewilde strande en winkels is net 15 minute weg.

Die gashere woon ook op die perseel en sal help waar hulle kan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradise Self-Catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za