Paradise Self-Catering Units

Paradise 1
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Paradise 1 is 'n Studio Eenheid, met 'n queenbed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitkamerarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Daar is 'n enkelbed in hierdie area. Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, gaskookplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of luidrugtige gedrag word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet asb. let op die maksimum aantal volwassenes en kinders wat aanvaar word voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise 2
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • 6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Paradise 2 is 'n woonstel met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Reëlings kan getref word om 'n baba te akkommodeer. Die hoofbadkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir selfsorgverblyf, soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

2 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek, Gratis
Kinder-eetgerei
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of luidrugtige gedrag word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet asb. let op die maksimum aantal volwassenes en kinders wat aanvaar word voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0b44365a9f03aa3d8e25afe4c7ba4400c22da11c09ec5672c873fc2e83bea5447e34c7bcc6a31b8283b515385cc7016d1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 34 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113183552205 24.876334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang