Paradys
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeusstraat 16, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paradys bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n versteekte strand in Langebaan. Gawie Fagan, 'n bekende argitek en ywerige seiljagvaarder, het die huis ontwerp en gebou.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis lei na 'n stoep met 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n uitsig oor die strand.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis bied direkte toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Paradys sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 189
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Zeusstraat 16, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeusstraat 16, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom