Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Park House Lodge | LekkeSlaap
+10

Park House Lodge

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Park House Lodge bied rugsakreisigersverblyf in 'n lowerryke tuin in Mosselbaai, met toegang tot prentjiemooi strande, die hawe, restaurante en vermaak.

Verblyf word in 4 gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste elk gebied. Daar is toegang tot 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe, balkonne en die tuin. Gaste kan ook in die kroeg by die kaggel in die sitkamer ontspan.

Park House Lodge bied veilige parkeerplek, 'n lughawependeldiens en beplanning vir doendinge teen 'n ekstra koste. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en kroeë in die omgewing. Tee en koffie is 24 uur per dag by die koffiekroeg beskikbaar en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Daar is ook WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 2 resensies vir Park House Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.5/5

Ligging

  • Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Park House Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOyPTa4aYxhLPuRVOmfXwQvAEmVIR6dv8WG9ksnyUD0RntEl21Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R330  per nag (plek vir 4) 2 5 1 2 121 High Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.183816769334 22.140874449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za