Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parksig Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Parksig Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hennie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Alles was netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy A
Enkelreisiger

Enjoyed my stay.

Clean and comfortable, however the description says each room has a microwave but mine didn't. Very quiet and WiFi is amazing! Close to the shops and in a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip E
Enkelreisiger

Ozk.

Geen klagtes. Sou graag 'n ontbytopsie wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy D
Saam met vriende

Most pleasant as an overnight stop over.

Very happy with everything. However, the state of the street in which the accommodation is situated leaves much to be desired. It is just one big pothole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Ons woon eenheid was netjies en skoon gewees, een van die min plekke met 'n ordentlike kombuisarea, en het ten alle tye veilig gevoel. Die plek is gerieflik genoeg om meer as een nag oor te bly en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parksig Selfsorg se terugvoer

Beste Jan
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek!
Groete
Annamie
Parksig

Parksig Selfsorg
Karien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Besigheidsreis

Absoluut heerlik gebly by Annemie!

Die eenheid was perfek vir my. Netjies en veilig vir vrou-alleen. Ek is lekker bederf met plattelandse beskuit en die kremtartbome oorkant die huis was te pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Besigheidsreis

Goed.

Veilig, maklik bereikbaar en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella G
Besigheidsreis

Stil en vreedsaam.

Eenheid is privaat. Omgewing is stil en vreedsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and relaxing.

The host very welcoming. Very informative and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan D
Besigheidsreis

Stunning en gasvry!

Vriendelikste mense en heerlike verblyf met alles wat mens benodig! Swem in swembad was net wat ek benodig het na 'n lang rit en die atmosfeer was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutly Fantastic.

Friendly service and wonderful accommodation. Worthwhile for anybody wanting a clean friendly environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunnet B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet B
Saam met vriende

Hartsmense.

Vriendelike mense, skoon, netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parksig Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Sunnet, vir die gawe resensie en gradering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom hier.

Parksig Selfsorg
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottlaan 3, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68f09447cf6ecc0b9eb7a7dc3a4e543b0583ad46c2a486a97e26fc751782ad79ec279d23a560c3fe912f4ac5394f89c6cfc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Scott Avenue Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.354212087062 30.035520788955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem