Parkview Selfcatering Apartments
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 119
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Yehoram S - Mei 2024
Algehele gradering
Great place to stay and will come again.
Pasi M - Sep 2023
Algehele gradering
Good, perfect.
Amanda D - Sep 2023
Algehele gradering
It was nice staying at Parkview.
Errol B - Jul 2023
Algehele gradering
Die website se alles op ons het die naweek lekker en veiling in u selfsorgfasiliteit geniet en sal beslis weer in die toekoms u nader. Baie dankie.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Sadiya S - Des 2022
Algehele gradering
Worst stay ever.
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Die plek lyk glad nie soos die foto's op die advertensie nie. Verwaarloos.
Michelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable, everything that you need is there. Neat and tidy.
Shanon P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Khosi R - Jun 2022
Algehele gradering
Safe & sound.
Petro E - Mei 2022
Algehele gradering
All our needs in one place. Clean. Friendly service.
Samonique M - Apr 2022
Algehele gradering
Huis-weg-van-die-huis.
Zandile D - Feb 2022
Algehele gradering
Very safe apartment.
David R - Jan 2022
Algehele gradering
Unsatisfactory.
Sharmaine P - Nov 2021
Algehele gradering
Will stay there again
Ilze B - Jul 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike vinnige diens.
Lees meerBrendon A - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Vincent C - Mrt 2021
Algehele gradering
Very nice place.
David Clarence M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goed.
Violet F - Jan 2020
Algehele gradering
We were very unhappy.
Denise F - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Marina V - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en toeganklik.
Jason B - Mrt 2019
Algehele gradering
Our stay was very unpleasant.
Lees meerStevie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Close to everything.
Corrie V - Nov 2018
Algehele gradering
Weereens 'n aangename verblyfsopsie - betaalbaar, sentraal en baie gerieflik. Sal enige tyd weer hier kom bly.
Rentia L - Jun 2018
Algehele gradering
Nie geskik vir my gesin.
Antoinette D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Desmond F - Des 2017
Algehele gradering
Affordable accommodation.
Paula W - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut uitmuntend!
Katinka B - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie gesellig en naby alles.
Elaine L - Okt 2017
Algehele gradering
Geen sekuriteit vir voertuig.
Parkview Selfcatering Apartments se terugvoer
Goeiemore Mev Elaine Lewis,
Ek vra om verskoning vir enige ongerief ervaar, ons bied gratis parkering agter 'n afstand beheerbare hek. Lee-ann het u die parkeering uitgewys toe sy u ingelaat het, die kontrole was aan u eenheid se sleutel. Die eenhede is opgeknap in die laaste 2 jaar. Ons bied baie gemaklikke bekostigbare verblyf en bied 'n wye verskeidenheid teen verskille pryse in die omliggende area.
David Clarence M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerJonathan P - Sep 2016
Algehele gradering
Ek's tevrede.
Yolandi E - Feb 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en ten volle selfsorg.
Lees meerDieter S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker verblyf by PARKVIEW in Uitenhage.
Arthur H - Des 2014
Algehele gradering
Voldoende verblyf as jy vakansie hou om die area te ontdek.
Dieter S - Des 2014
Algehele gradering
A very pleasant stay. Well-managed and good communication.
Anthonie Johannes T - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik.
Arnold K - Jun 2014
Algehele gradering
Gerieflik, rustige atmosfeer en goeie waarde vir geld ... sal dit sekerlik weer gebruik!
Oliver A - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Willie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netjies verbly teen 'n baie billike prys
Ian L - Jan 2014
Algehele gradering
Net baie warm. Geen ventilasie nie, en die waaier is nie baie goed nie.
Amanda S - Des 2013
Algehele gradering
Pleased that it was very neat and spacious.
Knowledge Rajohane M - Okt 2013
Algehele gradering
I had a comfortable and quiet stay!
Nicolas B - Sep 2013
Algehele gradering
Netjies en ruim met alles wat jy nodig het.
Ricardo V - Jul 2013
Algehele gradering
Its quite neat and cozy,
Tania B - Mei 2013
Algehele gradering
Good
Mohamed K - Des 2012
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Dorothea W - Des 2012
Algehele gradering
We was really suprised by the neatness of the palce, it was beautiful, thanks
Robert W - Jun 2011
Algehele gradering
Comfortable accommodation
- Kapasiteit: 61 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graaff-Reinetstraat 2, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap